Transcription Africa is a service of Way With Words Ltd - THE Leader in English Transcription services worldwide. Our services are offered online. Enquire for our latest upfront rates and guarantee of service quality.
 Home 
 Services 
 Rates 
 Process 
 Practicalities 
 Clients 
 Testmonials 
 Contact 
Select your country
 
AFRIKAANS TRANSKRIPSIEDIENS

Way with Words (EDMS) BPK is 'n vooraanstaande Suid-Afrikaanse maatskappy wat 'n kwaliteit Engelse transkripsiediens regoor Suider-Afrika lewer aan lande soos Namibie, Botswana, Zambie, Zimbabwe, Angola, Mosambiek, Kenia en Mauritius. Hierdie diens is ook beskikbaar aan die res van Afrika en internasionale en plaaslike kliente sluit in nasionale parlemente, staatsdepartemente, groot korporatiewe maatskappye, privaat individue, universiteite, liefdadigheidsorganisasies, howe, nasionale koerante, klein- en medium ondernemings in alle sektore en vele meer.

Way with Words bied ook 'n interne Afrikaanse transkripsiediens deur middel van 'n kwaliteitversekeringsprogram aan. 'n Verskeidenheid transkripsiedienste word aangebied, insluitend: besigheidstranskripsie, onderhoudtranskripsie, fokusgroeptranskripsie, TV programtranskripsie, regstranskripsie, mediese transkripsie, konferensietranskripsie, akademiese transkripsie, mediatranskripsie, marknavorsingtranskripsie en nog meer.

Fooivasstelling is eenvoudig en is gebaseer op verwerkingstyd, aantal sprekers en enige spesifieke vereistes soos formaat en tydkodering wat die klient mag verlang. [Formaat en Voorbeelde]

Skakel ons gerus vir meer besonderhede.

Let asseblief daarop dat aangesien Way with Words 'n kern-Engels, internasionale transkripsiediens is, alle navrae aan ons Verkoopsdepartement in Engels hanteer sal word. Daaropvolgend sal Afrikaanse oudioleers en opdragte deur ons operasionele afdeling en kwaliteitversekeringpersoneel, wat almal Afrikaanse eerstetaalsprekers is, hanteer en uitgevoer word.

Ons sien daarna uit om u van diens te wees.


---------------------------------------------------------------

Privacy | Terms & Conditions | Confidentiality | Security | Banking Details
Frequently Asked Questions | Resources

AFRIKAANS
TRANSKRIPSIEDIENS


Copyright 2002-2009 Way With Words. Way With Words (Pty) Ltd is a Service of the Way With Words International Group
Way With Words (Pty) Ltd is a registered company in South Africa serving the African market. Company No. 2001/015436/07. VAT No. 4010198705.